Beenaf bokkie

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Beenaf bokkie by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624051701
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624051701
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouché is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie.  Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die bodem val uit Candy Cilliers se wêreld toe haar ouers feitlik oornag álles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouché Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, êrens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouché is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie.  Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die kralebruid by Dirna Ackermann
Cover of the book Oos na die son by Dirna Ackermann
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Dirna Ackermann
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Dirna Ackermann
Cover of the book My hartjie, my liefie by Dirna Ackermann
Cover of the book Desert Prisoner by Dirna Ackermann
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Dirna Ackermann
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Dirna Ackermann
Cover of the book Margot en die meerman by Dirna Ackermann
Cover of the book Geheime liefde by Dirna Ackermann
Cover of the book Troukoors by Dirna Ackermann
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Dirna Ackermann
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Dirna Ackermann
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Dirna Ackermann
Cover of the book Verworpe silwer by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy