Troukoors

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Troukoors by Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780624050438
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780624050438
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Toe die beeldskone Minette Faber se professor, Paul, haar vra om met hom te trou, slaan hy haar voete onder haar uit.  Ten spyte van waarskuwings van alle kante, gaan die troureëlings voort. Die uitnodigings is gepos, die troukoek bestel . . . en dan daag Pierre Hagen, Paul se seun, uit Londen op. Tussen Minette en Pierre spat die vonke van die eerste oomblik toe hy haar met intens begerige oë aankyk en prontuit verklaar dat sy gans te jonk is om sy oorlede ma se plek in te neem. Is dit bloot fisieke aantrekkingskrag, of is Minette besig om trou aan die verkeerde man te sweer?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Toe die beeldskone Minette Faber se professor, Paul, haar vra om met hom te trou, slaan hy haar voete onder haar uit.  Ten spyte van waarskuwings van alle kante, gaan die troureëlings voort. Die uitnodigings is gepos, die troukoek bestel . . . en dan daag Pierre Hagen, Paul se seun, uit Londen op. Tussen Minette en Pierre spat die vonke van die eerste oomblik toe hy haar met intens begerige oë aankyk en prontuit verklaar dat sy gans te jonk is om sy oorlede ma se plek in te neem. Is dit bloot fisieke aantrekkingskrag, of is Minette besig om trou aan die verkeerde man te sweer?

More books from Tafelberg

Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Helena Hugo
Cover of the book Die voorskootbataljon by Helena Hugo
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Helena Hugo
Cover of the book Onderwêreld by Helena Hugo
Cover of the book Locum vir liefde by Helena Hugo
Cover of the book My Father Died for This by Helena Hugo
Cover of the book Op die spoor van by Helena Hugo
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Helena Hugo
Cover of the book Liefste Koos by Helena Hugo
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Helena Hugo
Cover of the book Die engel rook skelm by Helena Hugo
Cover of the book Onverwags myne by Helena Hugo
Cover of the book Spoelgoud by Helena Hugo
Cover of the book Snoeiskêr by Helena Hugo
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy