Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)

Kids, Fran&
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624065906
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2013
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624065906
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2013
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

More books from Tafelberg

Cover of the book Liefde per dosyn by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sondag van die silwersee by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bestemmings by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Omdat die hart onthou by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Meerminliefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Môrester in die hart by Elizabeth Wasserman
Cover of the book In jou hande by Elizabeth Wasserman
Cover of the book The Camp Whore by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Asbesmiddag by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Elizabeth Wasserman
Cover of the book From Corner Café to JSE Giant by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy