Meerminliefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Meerminliefde by Lizet Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizet Engelbrecht ISBN: 9780624058687
Publisher: Tafelberg Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lizet Engelbrecht
ISBN: 9780624058687
Publisher: Tafelberg
Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur . . . En dan’s daar haar vriendin Mandie, heeltemal te nuuskierig en kupido-agtig – om nie van haar verlore kat en uitdagende omgewingsbewaringwerk te praat nie.Gaan René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

René is ’n vrou met ’n humeur. Veral as iemand ’n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook – en nié van vreugde nie. Wanneer sy boonop uitvind dat dierewelsyn nie boaan sy agenda staan nie, is die hel los. Kobus maak allerlei nare herinnerings by haar wakker en sy wil niks van hom weet nie – nogal moeilik, aangesien hy die hoofhuis langs haar kothuis huur . . . En dan’s daar haar vriendin Mandie, heeltemal te nuuskierig en kupido-agtig – om nie van haar verlore kat en uitdagende omgewingsbewaringwerk te praat nie.Gaan René en Kobus mekaar vir ewig aangluur oor die meermin-spuitfontein in hul gedeelde oprit? Of kan haar wulpse invloed ’n ander soort vlam tussen die twee aansteek?

More books from Tafelberg

Cover of the book Vurig op Flaminkevlei by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Fort van die kappiedraers by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Narkose vir die hart by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Eindspel by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die paradysman by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Queen of the Free State by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Pluimprinse by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Winterman, somerhart by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Vusi by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Agency Blue by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Om met vuur te speel by Lizet Engelbrecht
Cover of the book The Arrogance of Power by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Granite by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die Poort 3: Helers by Lizet Engelbrecht
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Lizet Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy