Elza Rademeyer Omnibus 7

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 7 by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624068228
Publisher: Tafelberg
Publication: June 30, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Storms van die liefde ontvou ’n liefdesverhaal by Mosselbaai se groot olieboorprojek. Die tergende vraag ontstaan: waar sal Esbeth geluk vind – by Richard, haar vermiste man; by die charismatiese, ryk Gustav; of by De Wet, die verliefde diamantsmokkelaar? In Die seewind se lied besluit Elmien Maritz sy gaan Hartenbos toe. Nie om vakansie te hou nie, maar om die duistere verlede van Schalk Schoeman, die man met wie haar ma kort tevore halsoorkop getroud is, te ondersoek. Sy is nie voorbereid op wat volg nie ¬– ’n ongewone vakansieromanse, propvol spanning, liefdesintrige en humor. En in Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie dié kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book When Zuma Goes by Elza Rademeyer
Cover of the book Melodie Omnibus 1 by Elza Rademeyer
Cover of the book There Should Have Been Five by Elza Rademeyer
Cover of the book Roep van die woestynwind by Elza Rademeyer
Cover of the book Reëls van die spel (Ultrasatyn) by Elza Rademeyer
Cover of the book Hermien en die hartedief by Elza Rademeyer
Cover of the book I Beg to Differ by Elza Rademeyer
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter Julene by Elza Rademeyer
Cover of the book Narkose vir die hart by Elza Rademeyer
Cover of the book Back to Villa Park by Elza Rademeyer
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Elza Rademeyer
Cover of the book Dierbare drosters by Elza Rademeyer
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Elza Rademeyer
Cover of the book Ena Murray Omnibus 24 by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy