Margot en die meerman

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Margot en die meerman by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624050704
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624050704
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.  Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Margot Lombard is ʼn “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy.  Konrad neem haar na plekke – nie net op die eiland nie – waarvan sy niks geweet het nie. Maar sy weet voor haar siel dat sy nie kop moet verloor met so ’n vakansieromanse nie. Want Konrad met sy goue lyf kan per slot van sake enige vrou wat hy ontmoet om sy pinkie draai. Hy is die tipe man wat harte kan breek. En Margot is definitief nie van plan om een van sy slagoffers te word nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Anita du Preez
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Anita du Preez
Cover of the book Brandwaterkom by Anita du Preez
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Anita du Preez
Cover of the book Wierook van verlange by Anita du Preez
Cover of the book I Beg to Differ by Anita du Preez
Cover of the book Sonnet sonder woorde by Anita du Preez
Cover of the book Drome van gister by Anita du Preez
Cover of the book 'n Juffrou vir Skurwekop by Anita du Preez
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Anita du Preez
Cover of the book Emma se eerste keuse by Anita du Preez
Cover of the book Liefde in die skemering by Anita du Preez
Cover of the book Dokter sonder grense by Anita du Preez
Cover of the book Die winskopie by Anita du Preez
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy