Die Meissner-kliniek

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624064046
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624064046
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik ’n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’n meisiekind wat lyk asof sy nog op skool hoort met haar jeans en tekkies en twee boksterte. Min weet die ander dokters dat sy eintlik ’n gekwalifiseerde pediater is, én die ware kleindogter van dokter Albert Meissner!

More books from Tafelberg

Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ena Murray
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Ena Murray
Cover of the book Betrayed by Ena Murray
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 5 by Ena Murray
Cover of the book Môrester in die hart by Ena Murray
Cover of the book In stede van die liefde by Ena Murray
Cover of the book Te eenders, te anders by Ena Murray
Cover of the book Die winskopie by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 18 by Ena Murray
Cover of the book Desert Prisoner by Ena Murray
Cover of the book Peaceful Revolution by Ena Murray
Cover of the book Dokter Dierbaar by Ena Murray
Cover of the book Locum vir liefde by Ena Murray
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy