Dokter Dierbaar

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter Dierbaar by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624050452
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624050452
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Victoria Serfontein se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter vind plaas toe sy hom besoek en vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen.  Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini.  Sy sal nie maklik vir die skade kan betaal nie en is totaal uit die veld geslaan toe dokter Venter haar werk aanbied.  Sy aanvaar die aanbod, maar dis nie lank voor sy besluit om eerder te bedank nie. Paul Venter mag aantreklik wees, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderkolomme moet glo. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Victoria Serfontein se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter vind plaas toe sy hom besoek en vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen.  Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini.  Sy sal nie maklik vir die skade kan betaal nie en is totaal uit die veld geslaan toe dokter Venter haar werk aanbied.  Sy aanvaar die aanbod, maar dis nie lank voor sy besluit om eerder te bedank nie. Paul Venter mag aantreklik wees, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderkolomme moet glo. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Anita du Preez
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 3 by Anita du Preez
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Anita du Preez
Cover of the book Môrester in die hart by Anita du Preez
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Anita du Preez
Cover of the book Die dingesfabriek 4: Jannus en Kriek en die tydmasjien by Anita du Preez
Cover of the book Omdat jy my liefhet by Anita du Preez
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Anita du Preez
Cover of the book Liefde onder die sterre by Anita du Preez
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Anita du Preez
Cover of the book What every girl should know by Anita du Preez
Cover of the book Dans van die sterre by Anita du Preez
Cover of the book Home Invasioin by Anita du Preez
Cover of the book Die winskopie by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 30 by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy