Dans van die sterre

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Dans van die sterre by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624072898
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie dié skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Een nag in Vegas by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 31 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Gister se verlange by Schalkie Van Wyk
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die vierletterwoord by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Satan van Zimbabwe by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Geheime liefde by Schalkie Van Wyk
Cover of the book The Orange Earth by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Terug na Kolkbaai by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die engel rook skelm by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy