Een nag in Vegas

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Een nag in Vegas by Elize Mitchell, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Mitchell ISBN: 9780624057734
Publisher: Tafelberg Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Elize Mitchell
ISBN: 9780624057734
Publisher: Tafelberg
Publication: June 5, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Telani is deur ’n nagmerrie-ervaring met ’n verbreekte verlowing en het gehoop om in Amerika ontvlugting – sowel as ’n nuwe baan as arbeidsterapeut – te vind. Helaas, die posisie waarvoor sy wou aansoek doen, is reeds gevul. Op haar voorlaaste aand in Las Vegas ontmoet sy ’n oorrompelende Afrikaanse man. Ná ’n paar glase sjampanje beland die twee by ’n kitskapel. Toe Telani die volgende oggend wakker word, is dit as getroude vrou, teen haar sin – sy’t gedink dis alles net speletjies! Simon oortuig haar om saam met hom huis toe te kom, as ’n blote saketransaksie tussen die twee van hulle, want hy’t ’n seuntjie tuis in Suid-Afrika wat hulp nodig het en Telani is platsak. Sy willig in en in Kaapstad gekom leer sy Simon se disleksiese kleinding liefkry. Sy tannie, Dianne, is egter ‘n ernstige vlieg in die salf. Telani weet sy moet hierdie skynhuwelik laat ontbind, en wanneer haar verlore verloofde ook weer sy opwagting maak, kom sake op die spits. Wat is Simon vir haar, buiten ‘n kamma-kamma-bruidegom?

More books from Tafelberg

Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Elize Mitchell
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Elize Mitchell
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Elize Mitchell
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Elize Mitchell
Cover of the book Gang Town by Elize Mitchell
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Elize Mitchell
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Elize Mitchell
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Elize Mitchell
Cover of the book Ena Murray Keur 2 by Elize Mitchell
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Elize Mitchell
Cover of the book Dans van die sterre by Elize Mitchell
Cover of the book Dierbare drosters by Elize Mitchell
Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Elize Mitchell
Cover of the book Tafelberg Short: The Zuma Moment by Elize Mitchell
Cover of the book Moerbeibos by Elize Mitchell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy