Lelie van die laagte

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Lelie van die laagte by Helene de Kock, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helene de Kock ISBN: 9780624056096
Publisher: Tafelberg Publication: November 26, 2012
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Helene de Kock
ISBN: 9780624056096
Publisher: Tafelberg
Publication: November 26, 2012
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer . . . Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.

More books from Tafelberg

Cover of the book In die blou kamp by Helene de Kock
Cover of the book Slavin van La Liberté by Helene de Kock
Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Helene de Kock
Cover of the book Yskoue, vuurwarm liefde by Helene de Kock
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Helene de Kock
Cover of the book A Time Traveller's Guide to Our Next Ten Years by Helene de Kock
Cover of the book Hartklop Omnibus 3 by Helene de Kock
Cover of the book Die boek van Ester by Helene de Kock
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Helene de Kock
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Helene de Kock
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Helene de Kock
Cover of the book Writing What We Like by Helene de Kock
Cover of the book Iemand soos jy by Helene de Kock
Cover of the book Tahiti, verre land by Helene de Kock
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Helene de Kock
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy