Slavin van La Liberté

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Slavin van La Liberté by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624066507
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624066507
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Toe Leia as jong skipbreukeling aan die ooskus van Afrika uitspoel, het Tembisa, ’n inboorlingvrou, haar gevind en grootgemaak. Net voor Tembisa se dood het sy vir Leia ’n kosbare goue hangertjie met ’n vreemde embleem daarop gegee. Dit was om haar nek toe sy gevind is. “Jy moet die pad loop waarheen dit jou neem,” het Tembisa gesê. “Jy hoort waar die hangertjie vandaan kom . . .” Leia se lewe slaan dan ook onherroeplik ’n nuwe rigting in wanneer sy gevange geneem word deur ’n slawehandelaar, Lantini, en verkoop word aan die aantreklike graaf Jacques de la Fontaine. Die beeldskone wit slavin se koms op La Liberté veroorsaak ’n beroering. Sy is glad nie gedienstig nie, en haat haar ingeperkte vryheid en die mense wat dit veroorsaak intens. Haar sonderlinge skoonheid en ingebore adellikheid val mense op en bring komplikasies mee. Lantini wil haar graag terughê om teen ’n hoër prys van die hand te sit, en Beatrice de Boudelaire, die graaf se toekomstige vrou, wil haar tot elke prys weg hê van La Liberté. Intussen is daar nog die goue hangertjie met die vreemde embleem wat die enigste sleutel is tot Leia se vergete verlede . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 4 by Annelize Morgan
Cover of the book Chirurg van harte by Annelize Morgan
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Annelize Morgan
Cover of the book The Orange Earth by Annelize Morgan
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Annelize Morgan
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Annelize Morgan
Cover of the book Storms van die liefde by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Annelize Morgan
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Annelize Morgan
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Annelize Morgan
Cover of the book Soekers na die son by Annelize Morgan
Cover of the book Rugby in our blood by Annelize Morgan
Cover of the book The Camp Whore by Annelize Morgan
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Annelize Morgan
Cover of the book Locum vir liefde by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy