Iemand soos jy

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Iemand soos jy by Schalkie van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie van Wyk ISBN: 9780624050650
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie van Wyk
ISBN: 9780624050650
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is skaars ’n jaar later weer getroud, en het haar dogter deur die jare nooit opgesoek nie. Elzeri het egter nie daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverwags met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies behoorlik deurmekaarkrap nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is skaars ’n jaar later weer getroud, en het haar dogter deur die jare nooit opgesoek nie. Elzeri het egter nie daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverwags met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies behoorlik deurmekaarkrap nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 4 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Schalkie van Wyk
Cover of the book Droomdokter by Schalkie van Wyk
Cover of the book Geliefde banneling by Schalkie van Wyk
Cover of the book Roughing It by Schalkie van Wyk
Cover of the book Weekend Trails in the Western Cape by Schalkie van Wyk
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 2 by Schalkie van Wyk
Cover of the book Ramaphosa's Turn by Schalkie van Wyk
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Schalkie van Wyk
Cover of the book Die Poort 1: Bewakers by Schalkie van Wyk
Cover of the book Waar liefde begin by Schalkie van Wyk
Cover of the book Stiletto (English) by Schalkie van Wyk
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Schalkie van Wyk
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Schalkie van Wyk
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Schalkie van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy