Sonpad na Zanzibar

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Sonpad na Zanzibar by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624050476
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624050476
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.  Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Fisioterapeut Isabelle van der Walt kry die kans van ’n leeftyd wanneer die sakereus Ernst Joubert haar nader om saam met haar kêrel, Dolf Dreyer, by sy nuwe hotel in Zanzibar te gaan werk. Isabelle moet die terapeute by ’n spa oplei en Dolf moet die nuwe hotel se rolstoelgeriewe kom ondersoek.  Maar die idilliese eilandlewe is nie al wat met Isabelle se kop smokkel nie. Isabelle het ernstige bedenkinge oor haar verhouding met Dolf en wanneer een van die opleidingsbeamptes haar boonop die hof begin maak, gryp Ernst in. Min weet Ernst egter dat ook hý blykbaar nie bestand is teen die romantiese uitwerking van Zanzibar se palmbome en asuurblou see nie. . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Peaceful Revolution by Madeleine Malherbe
Cover of the book Vlug na Santorini by Madeleine Malherbe
Cover of the book Roep van die woestynwind by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Madeleine Malherbe
Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Madeleine Malherbe
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Madeleine Malherbe
Cover of the book Die landheer van Koningshof by Madeleine Malherbe
Cover of the book Veldpad van verlange by Madeleine Malherbe
Cover of the book Om Amelie se tafel by Madeleine Malherbe
Cover of the book The Fox Trilogy by Madeleine Malherbe
Cover of the book Willem Poprok (skooluitgawe) by Madeleine Malherbe
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Madeleine Malherbe
Cover of the book Anderkant die volmaan by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Dirt Busters by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy