10 minute tot kragtige gebed (eBoek)

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431606856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 18, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431606856
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 18, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
In 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED help Stormie Omartian jou om meer doeltreffend te bid. Stormie bied vir lesers tien eenvoudige maar doeltreffende areas van gebedsfokus wat bedoel is om jou gebedslewe te vernuwe. Die tien fokus-areas wat lesers se gebede meer betekenisvol en bevredigend sal maak, is: 1. Verheerlik en prys God vir wie Hy is. 2. Verklaar dat God die Here van jou lewe is. 3. Nooi God om in beheer te wees van jou dag. 4. Onderwerp jou liggaam, hart en verstand aan God. 5. Bely enige sondige gedagte of daad. 6. Soek God se beskerming en beskutting. 7. Deel jou diepste begeertes met God. 8. Bid vir die mense in jou lewe. 9. Tree in vir die wêreld om jou. 10. Vra dat God se wil geskied. 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED is ’n gebedsboek met geen gelyke nie en sal beslis jou gebedslewe verryk.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
In 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED help Stormie Omartian jou om meer doeltreffend te bid. Stormie bied vir lesers tien eenvoudige maar doeltreffende areas van gebedsfokus wat bedoel is om jou gebedslewe te vernuwe. Die tien fokus-areas wat lesers se gebede meer betekenisvol en bevredigend sal maak, is: 1. Verheerlik en prys God vir wie Hy is. 2. Verklaar dat God die Here van jou lewe is. 3. Nooi God om in beheer te wees van jou dag. 4. Onderwerp jou liggaam, hart en verstand aan God. 5. Bely enige sondige gedagte of daad. 6. Soek God se beskerming en beskutting. 7. Deel jou diepste begeertes met God. 8. Bid vir die mense in jou lewe. 9. Tree in vir die wêreld om jou. 10. Vra dat God se wil geskied. 10 MINUTE TOT KRAGTIGE GEBED is ’n gebedsboek met geen gelyke nie en sal beslis jou gebedslewe verryk.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Living in the Light of His Love by Stormie Omartian
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Kruispad by Stormie Omartian
Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Leef in die lig van sy liefde by Stormie Omartian
Cover of the book Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Sewe gebede wat jou lewe vir altyd sal verander by Stormie Omartian
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Somer (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Between the Covers by Stormie Omartian
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy