Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek)

Die hoe, wat en waarom van Bybelvertalings

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Criticism & Interpretation, Christianity, Christian Life
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Jan van der Watt, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan van der Watt ISBN: 9781431612192
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan van der Watt
ISBN: 9781431612192
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 9, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Daar is deesdae soveel Bybelvertalings – ook in Afrikaans – dat gelowiges tereg kan vra: Hoekom is daar soveel vertalings? Watter vertaling is rég? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? help lesers verstaan waarom Bybelvertalings verskil. Jan van der Watt vertel die verhaal agter die Bybel: • dat die Bybel oorspronklik in Grieks en Hebreeus geskryf is; • watter faktore in ag geneem moet word by die omskakeling uit die oorspronklike taal; en • hoekom Bybels verskil. Boonop word dit toegelig met interessanthede, soos foto’s van antieke geskrifte, voorbeeldtekste uit Bybelvertalings, en hy vergelyk selfs sekere verse met mekaar soos dit in verskeie Bybels verskyn. In hierdie boek kry jy antwoorde op vrae soos: • Waarom verskil Bybelvertalings? • Is daar ʼn regte en verkeerde vertaling? • Wie het besluit watter boeke in die Bybel moet kom? WAAROM SOVEEL BYBELVERTALINGS? bring elke leser onder die besef van wat ’n groot voorreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ontsluit die poorte van die hemel by Jan van der Watt
Cover of the book Words of Jesus for Girls (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book My eerste book oor God by Jan van der Watt
Cover of the book Goggas en gediertes by Jan van der Watt
Cover of the book Proverbs to Live By (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book Vyftien minute (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Aanvaar jouself, leef met oorgawe by Jan van der Watt
Cover of the book 7 ritmes vir kinders (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book God of the Impossible (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Jan van der Watt
Cover of the book 101 dagstukke vir laerskolers (eBoek) by Jan van der Watt
Cover of the book Verder met Vrede by Jan van der Watt
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Jan van der Watt
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy