Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek)

n Gids tot die verstaan van homoseksualiteit

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Homoseksualiteit en die Bybel (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Jan Du Rand, Marius Nel ISBN: 9781431616800
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 20, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Jan Du Rand, Marius Nel
ISBN: 9781431616800
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 20, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wat sê die Bybel régtig oor selfdegeslagverhoudings? Is die Bybel verkeerd vertaal of verstaan ons nou skielik verkeerd? En hoe gemaak met homoseksuele persone in die kerk? HOMOSEKSUALITEIT EN DIE BYBEL is gebore uit die navorsing deur twee behoudende Bybelwetenskaplikes wat vra wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings en -intimiteit sê. Proff Jan du Rand en Marius Nel neem die leser op ’n reis deur die Ou en Nuwe Testament, en selfs in die breër gemeenskap waarbinne Israel en die eerste kerk geleef het, om te probeer verstaan wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings leer. Hulle ondersoek hoekom ons na die Bybel moet luister en ook hoe die heersende denke die verstaan van die Bybel beïnvloed. HOMOSEKSUALITEIT EN DIE BYBEL is ’n eerlike en opregte soeke na Bybelse antwoorde en sal lesers opnuut bewus maak van God se liefde en genade.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Pleisters vir die siel - omnibus (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book New Every Morning (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book n Man van geloof (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Jy is 'n held by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Live a Yes! Life by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book My 123 Bible Storybook (eBook) by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Saving Zimbabwe by Jan Du Rand, Marius Nel
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Jan Du Rand, Marius Nel
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy