Jy het 'n keuse (eBoek)

'n Vrou se gids om die regte besluite te neem

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Jy het 'n keuse (eBoek) by Elizabeth George, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth George ISBN: 9781431613625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: July 17, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elizabeth George
ISBN: 9781431613625
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: July 17, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: • 7 stappe om te volg om besluite te neem • Begin die dag reg en hou prioriteite reg • Elimineer dinge wat jou tyd mors • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry • Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Elke dag moet vroue honderde besluite neem. Watter strategieë kan hulle gebruik om die beste besluite te neem? Nadat sy self vir jare hiermee geworstel het, bied Elizabeth George in JY HET ’N KEUSE riglyne om vroue te help om die beste moontlike besluite te neem. Die riglyne wat Elizabeth bespreek, sluit in: • 7 stappe om te volg om besluite te neem • Begin die dag reg en hou prioriteite reg • Elimineer dinge wat jou tyd mors • Gee aandag aan kos en oefening vir meer energie • Stel doelwitte om dinge gedoen te kry • Beplan meer effektief en eindig goed Elke hoofstuk bevat Bybelsgebaseerde riglyne wat vroue sal help met enige besluit. ’n Bonus in hierdie boek is die Bybelleesplan en die studiegids agterin. Die wenke in JY HET ’N KEUSE sal elke vrou help om meer produktief en geestelik geseën te voel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Hand That Drove the Nails (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book In God's Embrace by Elizabeth George
Cover of the book He Whispers Your Name (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Elizabeth George
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Elizabeth George
Cover of the book Invitations to Abundant Life by Elizabeth George
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Elizabeth George
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Elizabeth George
Cover of the book ’n Lint in die wind by Elizabeth George
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by Elizabeth George
Cover of the book Eiland van toevlug by Elizabeth George
Cover of the book Leef in God se liefde by Elizabeth George
Cover of the book Reik na goud by Elizabeth George
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy