Gesprekke met God (eBoek)

Gebede vir 'n dieper verhouding met God

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Prayerbooks, Christian Life
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Angus Buchan, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Angus Buchan ISBN: 9781431611249
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Angus Buchan
ISBN: 9781431611249
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 3, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Die meeste mense sukkel om daagliks tyd saam met God in gebed deur te bring. Bekende skrywer en evangelis Angus Buchan wil hê mense moet bewus bly daarvan dat stiltetyd saam met God een van die sleutels bly tot ’n dieper verhouding met die Skepper. GESPREKKE MET GOD bevat 40 gebede, elk met spesiaal-uitgesoekte teksverse en ’n kerngedagte deur Angus. Van die temas sluit in: vertrou op God, keer terug na jou eerste liefde, berou, die belangrikheid van gebed en die noodsaaklikheid van familietyd. In GESPREKKE MET GOD sal lesers bemoediging vind om sake van ewigheidswaarde in hul lewe te prioritiseer en vas te staan in die geloof met hul oë op Jesus Christus.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Pippie (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Embrace Life with Both Hands (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Lists for Simple Living by Angus Buchan
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Die Bybellennium - 'n Eenvolumekommentaar (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Angus Buchan
Cover of the book Vir ewig (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by Angus Buchan
Cover of the book Dié kant van die hemel by Angus Buchan
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Angus Buchan
Cover of the book ’n Wonderwerk vir Hannah by Angus Buchan
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Angus Buchan
Cover of the book Live a Yes! Life by Angus Buchan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy