Kruispad

n Roman

Science Fiction & Fantasy, Fantasy, Fiction & Literature
Cover of the book Kruispad by William Paul Young, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: William Paul Young ISBN: 9781415323557
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 16, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: William Paul Young
ISBN: 9781415323557
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 16, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Kruispad vertel Paul Young, skrywer van die internasionale topverkoper, The Shack (in Afrikaans uitgegee as Die Shack), 'n hartroerende storie van transformasie in 'n man se lewe wat vasgevang was in sy eie bestaan, iewers tussen hemel en aarde. Anthony Spencer is 'n selfsugtige en egosentriese sakeman wat niks in die pad van sy sukses laat kom nie. Dit is tot die dag wat hy met serebrale bloeding in die waakeenheid beland. Hy 'ontwaak' in 'n surrealistiese wêreld waar hy duidelike interaksies met ander het, en hoewel hy aanneem dat hulle projeksies van sy eie verbeelding is, volg hy nietemin hul riglyne met die hoop dat dit na egtheid en selfs verlossing sal lei. Sal hierdie onverwagse samekoms van gebeure Tony dwing om te besin oor sy lewe en sal hy die moed hê om 'n besluit te neem oor 'n kwessie wat 'n ander onreg aangedoen het voor hy in die koma verval het? Paul Young is 'n uiters bekwame skrywer wat nie bang is om onderwerpe van diep teologiese belang aan te pak nie en Kruispad belowe om 'n blywende geestelike en emosionele indruk op lesers te laat en hul lewens te verander.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Begin die reis (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Speel en leer saam met Ben en Lisa by William Paul Young
Cover of the book Called by Christ (eBook) by William Paul Young
Cover of the book My eerste book oor God by William Paul Young
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by William Paul Young
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Die krag van gebed in donker dae (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Wonderwerke by William Paul Young
Cover of the book Die krag van 'n vrou wat bid - Oordenkings (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by William Paul Young
Cover of the book Fontein vir ’n vlugteling by William Paul Young
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by William Paul Young
Cover of the book Liefde sonder beperkings (eBoek) by William Paul Young
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy