JY maak saak (eBoek)

Whatever ... en ander verskonings wat nie gaan werk nie

Nonfiction, Family & Relationships, Adolescence, Kids, Religion, Christianity
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Paige Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Paige Omartian ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Paige Omartian
ISBN: 9781431611355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 5, 2014
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Wie het gesê jy kan niks doen nie net omdat jy jonk is? Hou op om jou lewe te vermors! Volg jou drome! Dít is Paige Omartian se boodskap aan jongmense in JY MAAK SAAK. Paige Omartian, skoondogter van New York Times-topverkoper-outeur Stormie Omartian, vertel hoe haar stryd teen kanker haar geleer het hoe kosbaar die lewe is. Sy wil jongmense wys dat hulle ’n verskil kan maak, want God het ’n doel vir elkeen en daar is nie ’n ouderdomsbeperking op nie. Sy moedig jongmense aan om: • te besef God gee vir hulle unieke vaardighede • te verstaan dat hul lewe ’n Goddelike doel het • hulleself toe te rus om uitdagings aan te pak • hul passies uit te leef en te leer om ander te dien Paige vertel merkwaardige verhale van jongmense wat vir niks teruggestaan het nie. Sy wys ook haar persoonlike foto’s en lesers kan ook haar webtuiste besoek vir ekstra foto’s, video’s en liedjies wat by die boek aansluit. JY MAAK SAAK sal jongmense se harte aanraak en inspireer om hul grootste drome te oortref.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Lewe met vreugde by Paige Omartian
Cover of the book 101 gebede vir my seun (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Paige Omartian
Cover of the book Leef in God se liefde by Paige Omartian
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Born to Win by Paige Omartian
Cover of the book Questions God Asks Us by Paige Omartian
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Paige Omartian
Cover of the book Jy is 'n held by Paige Omartian
Cover of the book Lewende water ... lewende geloof (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Seisoene van seen by Paige Omartian
Cover of the book Somer (eBoek) by Paige Omartian
Cover of the book Gesels met God oor alles by Paige Omartian
Cover of the book Living to Please God (eBook) by Paige Omartian
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Paige Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy