Wie het jou brein afgeskakel?

Verstaan die verskillende maniere waarop mans en vroue kommunikeer

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Dr Caroline Leaf, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dr Caroline Leaf ISBN: 9781415320662
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Dr Caroline Leaf
ISBN: 9781415320662
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 1, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Dit is soms frustrerend en moeilik om met die teenoorgestelde geslag oor die weg te kom, maar dit hoef nie so te wees nie. In Wie het jou brein afgeskakel? wys dr. Caroline Leaf hoe mans en vrouens geskep is om mekaar aan te vul deur hul unieke sterkpunte. Mans en vrouens is nie dieselfde nie - ons dink, praat en gedra onsself nie dieselfde nie. Hierdie verskille is nie as gevolg van ons omgewing of opvoeding nie. Hulle is opsetlik deur God in ons ingebou. Wie het jou brein afgeskakel? sal jou leer hoe die verskil tussen manlike en vroulike breinfunksie gesonde verhoudings kan skep pleks van miskommunikasie en konflik. Dit is propvol insig wat jou die geheimsinnigheid rondom die teenoorgestelde geslag sal help verstaan, sowel as praktiese hulpmiddels wat vinnig jou verhoudings sal verbeter. Die kombinasie van dr. Leaf se wetenskaplike kennis en wysheid uit die Bybel maak Wie het jou brein afgeskakel 'n unieke, moet-lees boek oor 'n onderwerp wat ons almal aanraak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Ma-wees met selfvertroue (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Leef liefde by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Knowing Who I Am by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Lloyd Cele by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Geliefde Rebel by Dr Caroline Leaf
Cover of the book The Bible in 366 Days for Girls (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Psalms for Today (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book No Compromise (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book A Man without Ambition (eBook) by Dr Caroline Leaf
Cover of the book Naby God by Dr Caroline Leaf
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy