Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek)

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by Stormie Omartian, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Stormie Omartian ISBN: 9781431606672
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Stormie Omartian
ISBN: 9781431606672
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 20, 2012
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Stormie Omartian wil ouers help om élke dag vir hul kinders te bid – ongeag hul ouderdom. OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK is saamgestel uit OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS met 60 gebede spesifiek vir die volwasse kind se behoeftes. Algemene bekommernisse van ouers oor hul volwasse kinders word belig, en bied lesers die geleentheid om hulle kinders in gebed aan God op te dra. Saam met elke gebed is daar ook ’n bemoedigende teksvers en plek vir eie gebedsnotas. Stormie help ouers om God se Woord oor hulle kinders te bid op gebiede soos: • Beroepskeuses • Huwelik en ander belangrike verhoudings • Ouerskap • Verslawings, emosionele en persoonlike probleme • Geloofslewe Elke ouer kan met OM TE BID VIR JOU VOLWASSE KINDERS – GEBEDEBOEK rus in die krag van gebed, en staatmaak op God se beskerming en leiding vir hulle volwasse kinders se lewens.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Our Great God (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Lists for Loving by Stormie Omartian
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book The Wonder of God’s Grace by Stormie Omartian
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Coping day by day by Stormie Omartian
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Leef in God se liefde by Stormie Omartian
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Creating Winners in the Workplace (eBook) by Stormie Omartian
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Stormie Omartian
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Stormie Omartian
Cover of the book Die standvastige man (eBoek) by Stormie Omartian
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy