Die 15 wette van voordurende groei

Pas dit toe en bereik jou potensiaal

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415323465
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415323465
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik. Sy kundigheid sal die leser help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem. Op sy kenmerkende manier bespreek Maxwell: Die wet van die spieël: Ag jouself na waarde en voeg waarde tot jouself; Die wet van bewustheid: Leer jouself ken om persoonlike te kan groei; Die wet van rolmodelle: Dit is moeilik om te verbeter as jy niemand anders as jouself het om te volg nie; Die wet van die rubberband: Groei stagneer as jy die spanning verloor tussen wie jy is en wie jy kan wees; Die wet van bydrae: Om jouself te ontwikkel kan ontwikkeling in ander bewerkstellig. Die derde en laaste boek in John Maxwell se wette-reeks (opvolger van die internasionale topverkopers The 21 Irrefutable Laws of Leadership en The 17 Indisputable Laws of Teamwork, in Afrikaans uitgegee as Onweerlegbare wette van leierskap en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk) sal jou help om 'n lewenslange student te word wie se potensiaal aanhoudend sal groei en nooit uitgeput sal raak nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die uitdaging (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Prayers for Little Girls (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Goeie nuus vir elke dag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Wen met gesindheid by John C Maxwell
Cover of the book Wings like Eagles (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book 101 Prayers for My Son (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book n Tweede kans (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Discover Who You Really Are by John C Maxwell
Cover of the book Ontdek die boodskap van die Nuwe Testament (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by John C Maxwell
Cover of the book 30 dinge wat elke ouer moet weet (eBoek) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy