Naby God

Bou 'n intieme vriendskap met Jesus

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Naby God by John Eldredge, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John Eldredge ISBN: 9781415317358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John Eldredge
ISBN: 9781415317358
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 13, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God verlang daarna om met ons te praat, en dit is ons voorreg om sy stem te hoor. In God se teenwoordigheid vind ons die vervulling van ons diepste verlangens. Tog is daar ‘n groeiende onvergenoegdheid onder gelowiges wat voortspruit uit ‘n gebrek aan intimiteit met God. Hoe kom ons egter daar uit? Hoe leer ons om elke dag in ‘n verhouding met God te leef, om ‘n intieme vriendskap met Hom te bou? Naby God neem jou deur ‘n jaar in die skrywer se lewe. John Eldredge wys hoe intimiteit met God moontlik is deur innige, daaglikse gesprek, met Hom. ‘n Intieme verhouding met Jesus is ook vir jou moontlik. Naby God wys jou hoe dit deel kan wees van jou lewe – elke dag.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
God verlang daarna om met ons te praat, en dit is ons voorreg om sy stem te hoor. In God se teenwoordigheid vind ons die vervulling van ons diepste verlangens. Tog is daar ‘n groeiende onvergenoegdheid onder gelowiges wat voortspruit uit ‘n gebrek aan intimiteit met God. Hoe kom ons egter daar uit? Hoe leer ons om elke dag in ‘n verhouding met God te leef, om ‘n intieme vriendskap met Hom te bou? Naby God neem jou deur ‘n jaar in die skrywer se lewe. John Eldredge wys hoe intimiteit met God moontlik is deur innige, daaglikse gesprek, met Hom. ‘n Intieme verhouding met Jesus is ook vir jou moontlik. Naby God wys jou hoe dit deel kan wees van jou lewe – elke dag.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders - Gebedeboek (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Geheime vir 'n gelukkige huwelik (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by John Eldredge
Cover of the book Love that Heals by John Eldredge
Cover of the book Getting to the Heart of Things (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Deurdrenk my met liefde by John Eldredge
Cover of the book Words of Jesus for Guys (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Raising Happy, Healthy Children by John Eldredge
Cover of the book Juwele uit God se skatkamer by John Eldredge
Cover of the book Wanneer die Heilige Gees Werk by John Eldredge
Cover of the book Best-Loved Bible Prayers (eBook) by John Eldredge
Cover of the book No Compromise (eBook) by John Eldredge
Cover of the book Touched by His Love by John Eldredge
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by John Eldredge
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy