Geestelike oorlogvoering (eBoek)

Toerusting vir die geestelike stryd van elke gelowige

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Bennie Mostert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Bennie Mostert ISBN: 9781431604043
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: May 5, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Bennie Mostert
ISBN: 9781431604043
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: May 5, 2004
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie. Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan. GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Elke volgeling van Jesus Christus is betrokke by ’n geestelike oorlog, ’n stryd tussen lig en duisternis, lewe en dood. Elke gelowige is deel van hierdie stryd, daar is geen neutrale terrein nie. Tog is baie Christene onbewus en onkundig hieroor en baie van hulle kies om hulle nie daaraan te steur nie. Ons as gelowiges moet reg voorberei wees vir hierdie stryd. Ons moet die geestelike waarhede ken soos God dit in die Skrif aan ons bekendmaak. En wanneer ons dit ken, moet ons dit verstaan en prakties uitleef. In GEESTELIKE OORLOGVOERING gee Bennie Mostert die nodige toerusting om staande te bly teen aanvalle van die duiwel en hoe om hom effektief te weerstaan. GEESTELIKE OORLOGVOERING is bedoel vir almal wat paraat wil wees in die stryd teen die Bose, elkeen wat bereid is om die realiteite van die geestelike lewe te aanvaar.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Experiencing the Holy Spirit (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book My Little Book of Promises (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Transform your work life by Bennie Mostert
Cover of the book n Donker dag in September (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book GodMoments for Women (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Die wonder van Kersfees (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Om te bid vir jou volwasse kinders (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Dis hoe jou man dink   by Bennie Mostert
Cover of the book Die ongetemde hart by Bennie Mostert
Cover of the book 88 kwelvrae wat gelowiges pla (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Bennie Mostert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy