Gebed 101 (eBook)

Praktiese gebedsriglyne vir sinvolle gebedstye

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Prayer, Christianity, Prayerbooks, Education
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Bennie Mostert, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Bennie Mostert ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Bennie Mostert
ISBN: 9781415334355
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Waarom bid mense nie? Ná baie boeke wat Bennie Mostert oor gebed gelees het, seminare wat hy aangebied het en ’n aantal boeke wat hy oor hierdie onderwerp geskryf het, het hy tot die gevolgtrekking gekom dat mense graag wil bid, maar nie weet wát om te bid nie en voel hulle weet nie hóé om te bid nie. Die manier waarop mense bid, verskil van persoon tot persoon en elkeen van ons moet dit doen soos dit vir ons die beste werk. Die doel van hierdie gebedsgids is om mense te leer wát om te bid en hóé om te bid. Sinvolle gebed word nie gemeet in terme van hoe lank jy bid nie. Dit is bloot ’n riglyn of metode hierdie om jou te help om sinvol te begin bid. Hierdie praktiese gids sal jou help om jou gebedstye sinvol te maak.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Bennie Mostert
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Walking in Grace (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Somer (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Bennie Mostert
Cover of the book Spirit of Fire (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Beloftes vir 'n nuwe dag (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Good Morning, God (eBook) by Bennie Mostert
Cover of the book Gewete van klip (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Touched by His Love by Bennie Mostert
Cover of the book Finding rest in God's love by Bennie Mostert
Cover of the book Here, ek weet U luister (eBoek) by Bennie Mostert
Cover of the book Liefde en stryd by Bennie Mostert
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Bennie Mostert
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy