Satyn Omnibus 3

Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 3 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo ISBN: 9780624065555
Publisher: Tafelberg Publication: October 30, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
ISBN: 9780624065555
Publisher: Tafelberg
Publication: October 30, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

In Ettie Bierman se ’n Man vir môre betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oë. In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van ’n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou. En in Helena Hugo se Troukoors kan Minette nie wag om oor ses weke mevrou professor Paul Hagen te word nie. Aan die besware, bespiegelings en beskinderings van almal om haar steur sy haar nie meer nie. Dit het niks met enigiemand te doen dat Paul met een van sy studente trou en dat daar so ’n groot ouderdomsverskil tussen hulle is nie. Behalwe één persoon: Pierre Hagen, Paul se seun . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Reënboog van koraal by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Vusi by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Ettie Bierman Keur 11 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book In stede van die liefde by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Ettie Bierman Keur 4 by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book My redder, my beminde by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Kronkelpad by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Bitter bloeisels by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book I Beg to Differ by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Tafelberg Short: The African University? by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
Cover of the book Get Up! Stand Up! by Ettie Bierman, Alexa Slabbert, Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy