Bitter bloeisels

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bitter bloeisels by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624062240
Publisher: Tafelberg Publication: December 15, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624062240
Publisher: Tafelberg
Publication: December 15, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Rothea Beukes kan haar man staan as dit moet. Maar sy vind spoedig uit dat sy nie ’n kans staan teen die groot Duitser, Dieter Richter, nie – want sy het nie die geld en die mag van die Richters om teen hulle te kan veg nie. En die prys wat sy gaan verloor? Klein Albie Richter, seun van haar suster Barbara en haar man Ernest, wat in ’n botsing gesterf het. Die Richters eis voogdyskap oor die klein seuntjie en verwag sy moet hom sonder meer aan hulle oorhandig. Toe gryp Albie in. Hy sit so ’n keel op toe Dieter hom kom haal, dat hy verplig is om Rothea na die familieplaas, Schloss Hoffnung, saam te nooi. Sy het geen ander keuse nie. Sy moet ter wille van Albie gaan. En dit is goed ook, want daar is allerhande geheimsinnige onderstrominge op die plaas aan die gang. Daar is Ilse Bauer wat op Dieter verlief is en Rothea wil wegkry; daar is mevrou Olga Richter wat haar ongasvry en vyandig behandel; maar daar is ook Carl Richter wat haar vriendelik ontvang en behandel. Die ergste is egter die aanslae op Albie se lewe. Wie sal so ’n klein kindjie se dood verlang? En waarom? Rothea het haar vermoedens en sy wens Dieter het haar nooit hierheen laat kom nie. Sy wil wegvlug, want sy het hier verlief geraak en vrees vir haar eie lewe, maar sy kan nie. Sy is verantwoordelik vir Albie se veiligheid. Daarom bly daar vir haar net een ding oor: sy moet die aanvaller aan die kaak stel. Bitter bloeisels is ’n spannende liefdesverhaal vol intrige.

More books from Tafelberg

Cover of the book Wanneer passie blom by Ettie Bierman
Cover of the book Van sorg na liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Die dieper droom by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Hap van die appel by Ettie Bierman
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Ettie Bierman
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 5 by Ettie Bierman
Cover of the book Anderkant uit by Ettie Bierman
Cover of the book Wanneer die nuwe dag breek by Ettie Bierman
Cover of the book I Beg to Differ by Ettie Bierman
Cover of the book Tik by Ettie Bierman
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Ettie Bierman
Cover of the book Ultrasatyn 3 by Ettie Bierman
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Ettie Bierman
Cover of the book The Keeper of the Kumm by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 13 by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy