My redder, my beminde

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book My redder, my beminde by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624074625
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Die beeldskone Adela Morgan staan aan die begin van ‘n belowende loopbaan as aktrise in Brittanje, maar dan gebeur iets wat haar toekoms kan kelder. Haar mede-akteur ry byna ‘n ruiter raak en bots sy sportmotor, met Adela in die passasiersitplek, teen ‘n boom. Adela is beseer en het ’n diep sny oor haar wang wat sekerlik ‘n letsel sal laat. Dan stel die ongedeerde ruiter homself as dokter James Beresford, ‘n plastiese chirurg, voor. Hy bied aan om haar gesig by sy kliniek te behandel sodat die sny daarna byna onsigbaar sal wees. Adela voel veilig by die lang donkerkopman wat boonop, soos sy, ‘n immigrant van Suid-Afrika is. Maar by die luukse kliniek kry Adela te doen met katterige vrouens wat om James se aandag meeding. En wanneer Adela ongewenste media-belangstelling na die kliniek trek, lyk dit asof dinge nooit tussen haar en James sal werk nie. Die dokter is gesteld op privaatheid, maar enigeen wat by Adela betrokke raak, sal gereed moet wees vir ‘n lewe in die kollig.

More books from Tafelberg

Cover of the book Die geheim van Rust der Vrede by Malene Breytenbach
Cover of the book Victoriavalle van liefde by Malene Breytenbach
Cover of the book Somer van betowering by Malene Breytenbach
Cover of the book Somer van die rooi robyn by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 26 by Malene Breytenbach
Cover of the book Hartklop Omnibus 1 by Malene Breytenbach
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die man met die geel oë by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 32 by Malene Breytenbach
Cover of the book Kaptein Casanova by Malene Breytenbach
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Malene Breytenbach
Cover of the book Op die spoor van by Malene Breytenbach
Cover of the book Roep van die woestynwind by Malene Breytenbach
Cover of the book Eensaam op Wegdraai by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy