Geërfde liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Geërfde liefde by Lizet Engelbrecht, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Lizet Engelbrecht ISBN: 9780624050643
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Lizet Engelbrecht
ISBN: 9780624050643
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing.  Rooskleurig is dit beslis nie. Want haar mede-eienaar, Jan, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer met een doelwit voor oë:  om so gou moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.  Maar Nikki is nie van plan om moed op te gee nie. Die dood, het sy besluit, sal genadiger wees as nóg ‘n mislukking.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Om te boer is nie net haar beste uitweg nie, dit is haar énigste uitweg. Nikki Swart, wat tot nou toe net die diamantkant van die lewe geken het, word gedwing om haar deel van die erfplaas in die noorde van Zambië op te eis – en daarop te boer vir oorlewing.  Rooskleurig is dit beslis nie. Want haar mede-eienaar, Jan, maak die lewe vir haar onuithoudbaar. Hy is ’n geharde boer met een doelwit voor oë:  om so gou moontlik van dié bedorwe stadsjapie ontslae te raak.  Maar Nikki is nie van plan om moed op te gee nie. Die dood, het sy besluit, sal genadiger wees as nóg ‘n mislukking.

More books from Tafelberg

Cover of the book Blom van Venesië by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 9 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book SuperZero (school edition) by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Home Invasioin by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Elsa Winckler Eerste Keur by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Troukoors by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Die man met die geel oë by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Sluiers van die nag by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Ena Murray Omnibus 38 by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Slavin van La Liberté by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Flagwatching by Lizet Engelbrecht
Cover of the book My redder, my beminde by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Onder die radar by Lizet Engelbrecht
Cover of the book Soete verleiding by Lizet Engelbrecht
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy