Ontmoet my in Patong

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Ontmoet my in Patong by Madeleine Malherbe, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Madeleine Malherbe ISBN: 9780624052043
Publisher: Tafelberg Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Madeleine Malherbe
ISBN: 9780624052043
Publisher: Tafelberg
Publication: April 1, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kêrel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat ook al, Laura besluit om Engeland toe te gaan, na Braam toe. Maar eers wil sy terug Thailand toe, vir ’n kort vakansie en om te werk om deur die herinneringe aan die tsoenami en haar tyd daar. In Thailand ontmoet sy toevallig weer vir Francis, die Engelse sakeman wie se lewe sy destyds gered het. Laura skryf die aantrekkingskrag tussen hulle toe aan die feit dat sy hom destyds gered het. Natuurlik sal so iets mens nader aan mekaar bring! En sy is immers nog verlief op Braam. In Patong het die lewe egter sy eie loop . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kêrel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat ook al, Laura besluit om Engeland toe te gaan, na Braam toe. Maar eers wil sy terug Thailand toe, vir ’n kort vakansie en om te werk om deur die herinneringe aan die tsoenami en haar tyd daar. In Thailand ontmoet sy toevallig weer vir Francis, die Engelse sakeman wie se lewe sy destyds gered het. Laura skryf die aantrekkingskrag tussen hulle toe aan die feit dat sy hom destyds gered het. Natuurlik sal so iets mens nader aan mekaar bring! En sy is immers nog verlief op Braam. In Patong het die lewe egter sy eie loop . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Eiland van drome by Madeleine Malherbe
Cover of the book Hermien en die hartedief by Madeleine Malherbe
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Madeleine Malherbe
Cover of the book Battle Scarred by Madeleine Malherbe
Cover of the book Romanse agter die skerms by Madeleine Malherbe
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk by Madeleine Malherbe
Cover of the book Goodbye, Chocolate Charlie by Madeleine Malherbe
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Ena Murray Keur 8 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Madeleine Malherbe
Cover of the book Lelie van die laagte by Madeleine Malherbe
Cover of the book Die paradysman by Madeleine Malherbe
Cover of the book Brandwaterkom by Madeleine Malherbe
Cover of the book Tweede kans op liefde by Madeleine Malherbe
Cover of the book Meerminliefde by Madeleine Malherbe
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy