n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek)

Hoe om: jouself te aanvaar, jou selfvertroue 'n hupstoot te gee, jou lewe te verander in 5 dae

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Nuwe jy teen Vrydag (eBoek) by Kevin Leman, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kevin Leman ISBN: 9781431603268
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 2, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Kevin Leman
ISBN: 9781431603268
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 2, 2011
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Lewensveranderende besluite is meestal die moeilikste om deur te voer. Dr. Kevin Leman maak hierdie taak makliker met sy praktiese benadering, professionele opleiding as sielkundige en skerp humorsin. In ’N NUWE JY TEEN VRYDAG gee dr. Kevin Leman die volgende 5 dag-aksieplan wat jou sal help om jouself, jou sterk en swak punte en jou moontlikhede te verstaan: • Maandag bespreek hy temperamente. • Dinsdag gaan oor geboorte-orde. • Woensdag fokus hy op die leuens wat ons vir onsself vertel en hoe om dit te oorkom. • Donderdag kyk dr. Leman kortliks na die Vyf tale van die liefde soos bekendgestel deur dr. Gary Chapman. • Vrydag wys dr. Leman hoe ’n mens as’t ware jou eie berader kan wees. Elke hoofstuk sluit af met ’n paar doelwitte en wenke hoe om dit te bereik. ’N NUWE JY TEEN VRYDAG sal jou help om die waarheid oor jouself te ontdek, jou meer selfvertroue gee, en jou lewe verander sodat jy fokus op wie jy graag wil wees – in net 5 dae!

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Liefde en respek in die gesin (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book 10 minute tot kragtige gebed (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Omvou my met u liefde, Here by Kevin Leman
Cover of the book Lists for Living by Kevin Leman
Cover of the book n Gesin na God se hart (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book ’n Leier soos Jesus by Kevin Leman
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Vuurvas by Kevin Leman
Cover of the book Bybelstudie vir omgeegroepe by Kevin Leman
Cover of the book The Valley of Tears (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Where Hope Blossoms (eBook) by Kevin Leman
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Kevin Leman
Cover of the book Oktober-kind (eBoek) by Kevin Leman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy