n Dogter na God se hart (eBoek)

Help jou dogter om die vrou te word wat God wil he sy moet wees

Nonfiction, Family & Relationships, Parenting, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book n Dogter na God se hart (eBoek) by Elizabeth George, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth George ISBN: 9781431607518
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: March 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Elizabeth George
ISBN: 9781431607518
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: March 13, 2013
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Elizabeth George se ’N DOGTER NA GOD SE HART bied inspirerende en praktiese raad vir elke ma wat haar dogter wil leer om ’n goddelike lewe te lei. Elizabeth lei ma’s in die ontwikkeling van hulle dogters se geestelike lewe, maar wys ook hoe hulle hul dogters se hele lewe as prioriteit moet beskou. Sy wys ma’s onder andere: • hoe om ’n geestelike voorbeeld te stel • hoe belangrik dit is om vir haar dogter te bid • hoe om haar dogter te leer oor God se Woord en hoe waardevol hulle kerklewe kan wees • hoe om haar dogter se sosiale groei aan te help Vrae en doelwitte aan die einde van elke hoofstuk sal ma’s aanmoedig en help om beginsels by hul dogters tuis te bring. Elke ma sal in ’N DOGTER NA GOD SE HART nuwe maniere ontdek om die verhouding met haar dogter te versterk en haar voor te berei om ’n vrou na God se hart te word.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Elizabeth George
Cover of the book Vir hierdie oomblik/Vir altyd by Elizabeth George
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Elizabeth George
Cover of the book The Big Book of All-Time Favorite Bible Stories (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Hearing God's Voice (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Waag dit al is jy bang (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Die Bybel NLV (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Bestem vir geestelike groei by Elizabeth George
Cover of the book Die huweliksdaad (eBoek) by Elizabeth George
Cover of the book Good Night, God (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Elizabeth George
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Elizabeth George
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Elizabeth George
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Elizabeth George
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy