Liefde op Langebaan

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Liefde op Langebaan by Trish Goosen, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Trish Goosen ISBN: 9780624065050
Publisher: Tafelberg Publication: December 12, 2013
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Trish Goosen
ISBN: 9780624065050
Publisher: Tafelberg
Publication: December 12, 2013
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Lana het ná ’n liefdesteleurstelling op Langebaan kom heel word, hier waar niemand die potjierol van vroeër ken nie, waar sy weer kan leer om goed genoeg te voel. Vir iemand wat sukkel met haar selfbeeld, is die eerste keer wat sy en Ben mekaar sien, nie van die beste nie: Sy struikel in ’n restaurant en raak slaags met ’n skinkbord vol aarbeimelkskommel. En van daar af bly dinge tussen haar en Ben Kok problematies: Hy’s veels te sexy, om mee te begin, en duidelik ’n player van formaat, kom Lana op hul eerste afspraak agter – hy wil sommer vatterig raak, en met haar geskiedenis is dit die laaste eienskap waarna sy soek in ’n man. Buitendien, daar’s beter dinge op die horison toe Lana die nuwe dokter op die dorp se aandag trek, en gou is die twee van hulle in ’n . . . wel, heel goeie verhouding. Net jammer André kritiseer nogal haar smaak. En haar lyf. En haar eetgewoontes. Maar nee, hy’s eintlik báie gaaf. Ben, ’n sjef van beroep, wil opmaak vir sy flater en bied aan om Lana te leer kosmaak, om die vegetariese André te kan beïndruk. Net gou moet Lana keer vir die kookwater, en nie nét in die kombuis nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Trish Goosen
Cover of the book Moerbeibos by Trish Goosen
Cover of the book Sterre is vir ewig by Trish Goosen
Cover of the book Die man met die geel oë by Trish Goosen
Cover of the book Balaclava Boy (school edition) by Trish Goosen
Cover of the book Waar die Suiderkruis hang by Trish Goosen
Cover of the book The Fox Trilogy by Trish Goosen
Cover of the book Hartstog in Malawi by Trish Goosen
Cover of the book Tydlose liefde by Trish Goosen
Cover of the book Satyn Omnibus 6 by Trish Goosen
Cover of the book Dubbelspel by Trish Goosen
Cover of the book Bloeisels in die wind by Trish Goosen
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Trish Goosen
Cover of the book Wanneer 'n droom waar word by Trish Goosen
Cover of the book Storms van die liefde by Trish Goosen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy