Sterre is vir ewig

Fiction & Literature
Cover of the book Sterre is vir ewig by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624058717
Publisher: Tafelberg Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624058717
Publisher: Tafelberg
Publication: December 13, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois ’n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oë aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy’s ’n rokjagter en ’n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lewe sny. Maar ’n verraderlike hart laat hom nie voorskryf nie, selfs nie eens toe Erin se kleinsus, Lara, aankondig Francois is háár trouman nie. Erin se hart is verskeur en sy probeer Lara desperaat waarsku: Francois het ’n vrou en kind. Maar kleinsus is ’n hardkoppige tiener en min lus vir raad, en die liefde is nie ’n paar skoene wat jy kan uitskop as dit nie pas nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois ’n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oë aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy’s ’n rokjagter en ’n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lewe sny. Maar ’n verraderlike hart laat hom nie voorskryf nie, selfs nie eens toe Erin se kleinsus, Lara, aankondig Francois is háár trouman nie. Erin se hart is verskeur en sy probeer Lara desperaat waarsku: Francois het ’n vrou en kind. Maar kleinsus is ’n hardkoppige tiener en min lus vir raad, en die liefde is nie ’n paar skoene wat jy kan uitskop as dit nie pas nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Ettie Bierman
Cover of the book Satyn Omnibus 1 by Ettie Bierman
Cover of the book Om joune te wees by Ettie Bierman
Cover of the book Die hart se tweede lente by Ettie Bierman
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Ettie Bierman
Cover of the book Letitia en die lektor by Ettie Bierman
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Ettie Bierman
Cover of the book Endgame by Ettie Bierman
Cover of the book Rooikop te koop by Ettie Bierman
Cover of the book Tafelberg Short: Reconciliation's vengeful echo by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Ettie Bierman
Cover of the book Soete verleiding by Ettie Bierman
Cover of the book Die bruid van Blouberg by Ettie Bierman
Cover of the book Hartstog op see by Ettie Bierman
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy