Errol Tobias: Suiwer Goud

Biography & Memoir, Sports
Cover of the book Errol Tobias: Suiwer Goud by Errol Tobias, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Errol Tobias ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Errol Tobias
ISBN: 9780624071907
Publisher: Tafelberg
Publication: August 18, 2015
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid. Die waarheid agter legendariese en berugte rugbywedstryde word onthul, soos die Suid-Amerikaanse toer waar Tobias 'n wêreldrekord gebreek het, en die rampspoedige Nieu-Seeland-toer waar protesaksie teen die Springbokspan oorweldigend geword het. Hy skryf oor sy hegte vriendskap met mede-Springboklegende Rob Louw, en die onwrikbare ondersteuning van Danie "Dok" Craven. Hier is ook Tobias se mening oor vandag se kwotastelsels. Baie ander mense het al hul opinie oor Errol Tobias en sy rol in Suid-Afrikaanse rugby gelewer. Hier is sý kant van die saak.

More books from Tafelberg

Cover of the book South African Cookbook for Diabetes & Insulin Resistance 2 by Errol Tobias
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Errol Tobias
Cover of the book Omdat die hart onthou by Errol Tobias
Cover of the book Chirurg van harte by Errol Tobias
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Errol Tobias
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Errol Tobias
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 5 by Errol Tobias
Cover of the book Blom van Venesië by Errol Tobias
Cover of the book Sour Grapes by Errol Tobias
Cover of the book Blinde liefde by Errol Tobias
Cover of the book The Rise & Demise of the Afrikaners by Errol Tobias
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Errol Tobias
Cover of the book Lelie van die laagte by Errol Tobias
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Errol Tobias
Cover of the book Satyn Omnibus 5 by Errol Tobias
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy