Dubbelspel

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Dubbelspel by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624068044
Publisher: Tafelberg Publication: April 20, 2014
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624068044
Publisher: Tafelberg
Publication: April 20, 2014
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriërs, die Russe, Koreane, Indiërs, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reënboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wêreld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gesê het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gesê dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.

More books from Tafelberg

Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die hart se tweede lente by Wilna Adriaanse
Cover of the book Anna Atoom en die magnetiese meermin by Wilna Adriaanse
Cover of the book Liefde in die skemering by Wilna Adriaanse
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Wilna Adriaanse
Cover of the book 'n Fontein voor ons deur by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Wilna Adriaanse
Cover of the book Katrientjie by Wilna Adriaanse
Cover of the book My Father Died for This by Wilna Adriaanse
Cover of the book Een nag in Vegas by Wilna Adriaanse
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Liefde sonder hawe by Wilna Adriaanse
Cover of the book ʼn Huis vir my hart by Wilna Adriaanse
Cover of the book Kaptein Casanova by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy