Laduma vir die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Laduma vir die liefde by Maretha Maartens, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780624058595
Publisher: Tafelberg Publication: March 21, 2011
Imprint: Mirre Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780624058595
Publisher: Tafelberg
Publication: March 21, 2011
Imprint: Mirre
Language: Afrikaans

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Ver van jou goed is naby jou skade, het Paula Rall se vriendin Erika gewaarsku, en Paula het die waarheid van daardie woorde waaragtig leer ken. Want dis einste Erika wat tussen haar en Hans de Lange gekom het. Die liefde tussen haar en die buurseun wat Paula gedink het vir ewig is, is deur verraad en leuens vernietig, en drie jaar later sukkel Paula nog om die impak daarvan te verwerk. Maar dis Wêreldbeker-sokker en goeie pastoriedogter wat sy is, spring Paula in om haar ma te help met die kerk se maand lange uitreikaksie na haweloses. Dat liefde en vergiffenis die lááste ding op haar agenda is, verswyg sy . . . totdat Hans onverwags weer op die toneel verskyn.

More books from Tafelberg

Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Maretha Maartens
Cover of the book Ver pad na Königsee by Maretha Maartens
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Maretha Maartens
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Maretha Maartens
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Maretha Maartens
Cover of the book Die grondbaron by Maretha Maartens
Cover of the book Betrayed by Maretha Maartens
Cover of the book Speurhond Willem en die wilddiewe by Maretha Maartens
Cover of the book Hard soos kameeldoringhout by Maretha Maartens
Cover of the book Geliefde heler by Maretha Maartens
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 3 by Maretha Maartens
Cover of the book Anton Rupert: 'n lewensverhaal by Maretha Maartens
Cover of the book Witboy in Africa by Maretha Maartens
Cover of the book Die engel rook skelm by Maretha Maartens
Cover of the book Wat Seuns moet weet by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy