Anna Atoom en die digitale draak

Kids, Technology, Fiction, Science Fiction, Teen
Cover of the book Anna Atoom en die digitale draak by Elizabeth Wasserman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elizabeth Wasserman ISBN: 9780624054917
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Elizabeth Wasserman
ISBN: 9780624054917
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dis somervakansie en tyd vir Darius om op MonPetit te kom kuier. Anna kan nie wag nie! Sy wil vir hom die grotte op die eiland gaan wys, en hulle gaan vir professor Sabatina help met haar navorsing vir die AardWag oor vulkaniese aktiwiteit. Maar iemand anders stel ook belang in die vulkane om die eiland, veral ’n spesifieke ondersese vulkaan bekend as die Duiwel se Skoorsteen. Dié vulkaanmonding vorm deel van van ’n fyn-uitgewerkte plan om die aarde van oorbevolking te bevry en so die natuurlike balans te herstel: Uranus Draak se finale aanslag. Wenner van die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur 2013. Hierdie reeks is ’n klomp dinge ineengerol: avontuur, wetenskapfiksie, natuurlewe, rekenaars, tegnologie en ruimtefiksie, gesinsdinamika, en ’n sterk “groen” boodskap.

More books from Tafelberg

Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Dogtective William and the Diamond Smugglers by Elizabeth Wasserman
Cover of the book 'n Klein lewe by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Van altyd af by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Blinde liefde by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 11 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Skemeruur by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 7 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Waar liefde begin by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Thula-Thula (English Edition) by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Bruid uit die koue by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Elizabeth Wasserman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Elizabeth Wasserman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy