Die grondbaron

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die grondbaron by Schalkie Van Wyk, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Schalkie Van Wyk ISBN: 9780624064107
Publisher: Tafelberg Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Schalkie Van Wyk
ISBN: 9780624064107
Publisher: Tafelberg
Publication: April 5, 2013
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n soort van ’n huishoudster. Erika moet toesien hoe Minette du Toit en Amalia Davel hul flikkers by die hoogs hubare Wilhelm gooi . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Jou Romeo by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Monday evening, Thursday afternoon by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 11 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Toxic mix by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Eiland van vervulling by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Schalkie Van Wyk
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Tahiti, verre land by Schalkie Van Wyk
Cover of the book What every boy should know by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Heler van skade by Schalkie Van Wyk
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Schalkie Van Wyk
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy