Ena Murray Keur 3

Romance, Historical, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 3 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624070900
Publisher: Tafelberg Publication: August 30, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624070900
Publisher: Tafelberg
Publication: August 30, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die geheim van Hercule Cordier: Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat ’n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat ’n man aan ’n vrou – en haar hart – kan doen . . . Wel, dis ’n ander storie – een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit ’n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die D’Arcy-skat in Frankryk? Paspoort na gevaar: Die vurige Nicolette de Lille vlug na die Kaap van die Goeie Hoop, want sy sien nie kans om met ’n Franse laventelhaan te trou nie. Maar ’n soortgelyke dilemma wag hier op haar . . . ’n Bruid vir graaf Debussy: Jean-Paul Debussy is al dertig, die ouderdom waarop ’n Franse edelman veronderstel is om te trou en besadig te raak. Hy moet binne ’n maand ’n aanvaarbare bruid vind, anders word hy onterf. Hy kom dan ook sy bruid, Simone, op ’n stormnag in ’n herberg teë. ’n Misverstand dryf hulle egter uiteen . . . Maar Simone besluit om haar man terug te wen.

More books from Tafelberg

Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Ena Murray
Cover of the book Om joune te wees by Ena Murray
Cover of the book Griet skryf ’n sprokie by Ena Murray
Cover of the book Winde van herinnering by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Ena Murray
Cover of the book Springboks, Troepies and Cadres by Ena Murray
Cover of the book Die kluisenaar van Abendruhe by Ena Murray
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Ena Murray
Cover of the book Adrenalien by Ena Murray
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Ena Murray
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Ena Murray
Cover of the book Liefde deur ’n lens by Ena Murray
Cover of the book Your Kruger National Park Guide - With Stories by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the journey to the swamps (school edition) by Ena Murray
Cover of the book Vlerkdans (skooluitgawe) by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy