Satyn Omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Satyn Omnibus 2 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
ISBN: 9780624051718
Publisher: Tafelberg
Publication: December 6, 2012
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

"In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – sy was immers intussen getroud, en hy is in ’n verhouding met die model-mooi Suzette. In Ettie Bierman se Die paradysman keer Tinka ná drie jaar in Parys terug na Pretoria. Haar seepbel het gebars en boonop het sy, net voor sy weg is, die held van haar drome – haar paradysman – se hart gebreek. Die hart praat ’n taal wat ’n vrou nie altyd verstaan nie . . . En in Anita du Preez se Dokter Dierbaar vind Victoria se eerste ontmoeting met die aantreklike plastiese sjirurg Paul Venter plaas toe sy hom vra of hy iets aan haar Barbra Streisand-neus kan doen. Dié ontmoeting verloop rampspoedig; boonop stamp sy kort daarna sy Lamborghini. Die man is baie aantreklik, maar daar was – en is dalk steeds – hope vroue in sy lewe, veral as ’n mens die koerante en tydskrifte se skinderrubrieke moet glo . . ."

More books from Tafelberg

Cover of the book Vuur van verlange by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Rugby in our blood by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Man van lig en skadu by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Liefde in die skemering by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book In jou hande by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Verbode liefde by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Flagwatching by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Ettie Bierman Keur 10 by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
Cover of the book Wie met vuur speel by Helena Hugo, Ettie Bierman, Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy