Ek glo (eBoek)

Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word

Nonfiction, Religion & Spirituality, Bible & Bible Studies, Bibles, Other Bibles, Christianity, General Christianity
Cover of the book Ek glo (eBoek) by Randy Frazee, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Randy Frazee ISBN: 9781431613526
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: January 22, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Randy Frazee
ISBN: 9781431613526
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: January 22, 2015
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak. Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel: • 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof • 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus • 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Ontmoet God elke oggend (eBoek) by Randy Frazee
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Randy Frazee
Cover of the book Gesprekke met God (eBoek) by Randy Frazee
Cover of the book Hoe om drome en visioene te interpreteer by Randy Frazee
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by Randy Frazee
Cover of the book Waar die wolke eindig by Randy Frazee
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by Randy Frazee
Cover of the book Somer (eBoek) by Randy Frazee
Cover of the book Die kleur van verlange by Randy Frazee
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Randy Frazee
Cover of the book ’n Nuwe dag, ’n nuwe jy by Randy Frazee
Cover of the book Knowing Who I Am by Randy Frazee
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Randy Frazee
Cover of the book Goue leierskap by Randy Frazee
Cover of the book Die 4 pilare van sukses by Randy Frazee
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy