Die krag van dankbaarheid (eBoek)

365 dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Inspiration & Meditation, Devotionally, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415329658
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415329658
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade. Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Joyce Meyer glo dat daaglikse dank aan God ’n positiewe uitwerking op ons lewens sal hê. Wanneer ons ’n oomblik stil word om God se seëninge raak te sien, bring dit vrede en rustigheid in ons gemoed. In hierdie 365 dagstukkies bied Joyce Meyer ’n inspirerende boodskap wat ’n gesindheid van dankbaarheid in ons harte sal laat posvat. Deur bemoedigende Skrifgedeeltes illustreer sy God se oneindige liefde, sy onuitputlike genade en altyd beskikbare teenwoordigheid. Namate ons ’n nuwe lewensuitkyk ontwikkel, sal ons meer van God se goedheid begin raaksien en toenemend geseën word deur sy oorvloedige genade. Elke dagstukkie sluit ook ’n dankgebed in sodat jy elke dag gereed kan wees om verander te word deur die krag van ’n dankbare hart.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Van futloos tot fantasties! (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Lei met sukses by Joyce Meyer
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Joyce Meyer
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Jy kan weer begin (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Vanuit my hart by Joyce Meyer
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Joyce Meyer
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Joyce Meyer
Cover of the book The Town Called Potential (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Wie het jou brein afgeskakel? by Joyce Meyer
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Joyce Meyer
Cover of the book My eerste book oor God by Joyce Meyer
Cover of the book Die wederkoms (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book GodMoments for You (eBook) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy