Bambi en die boef

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bambi en die boef by Anita du Preez, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Anita du Preez ISBN: 9780624058694
Publisher: Tafelberg Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Anita du Preez
ISBN: 9780624058694
Publisher: Tafelberg
Publication: August 24, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie – nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke . . . dit kry sy nou van haar vriendin ’n guns probeer doen!Maar sjoe, die Met-man is eenvoudig onweer-staanbaar. Bambi weet nie mooi watter kant toe nie: dié gladde Louis, oor wie ’n mens gedurig onsmaaklike dinge in die pers lees, of die betroubare, blonde, saaierige ortodontis Bertus – ander meisies sou hul skoene agterna gooi vir dié welvarende man! En wat nou eintlik daarvan as sy uitvind hy’t twee paspoorte en versteekte foto’s van haar saam met Louis? Dis mos sý saak.Wanneer dinge saam met Bertus lelik skeefloop, is Louis die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi só ’n gladde karakter enigsins vertrou?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie – nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke . . . dit kry sy nou van haar vriendin ’n guns probeer doen!Maar sjoe, die Met-man is eenvoudig onweer-staanbaar. Bambi weet nie mooi watter kant toe nie: dié gladde Louis, oor wie ’n mens gedurig onsmaaklike dinge in die pers lees, of die betroubare, blonde, saaierige ortodontis Bertus – ander meisies sou hul skoene agterna gooi vir dié welvarende man! En wat nou eintlik daarvan as sy uitvind hy’t twee paspoorte en versteekte foto’s van haar saam met Louis? Dis mos sý saak.Wanneer dinge saam met Bertus lelik skeefloop, is Louis die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi só ’n gladde karakter enigsins vertrou?

More books from Tafelberg

Cover of the book Dogtective William in New York by Anita du Preez
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Anita du Preez
Cover of the book Wierook van verlange by Anita du Preez
Cover of the book Om met vuur te speel by Anita du Preez
Cover of the book Droomman aan boord by Anita du Preez
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Anita du Preez
Cover of the book As by Fire by Anita du Preez
Cover of the book Onrus op Oshakati by Anita du Preez
Cover of the book Spoelgoud by Anita du Preez
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 10 by Anita du Preez
Cover of the book Die voorskootbataljon by Anita du Preez
Cover of the book Meerminliefde by Anita du Preez
Cover of the book SuperZero (school edition) by Anita du Preez
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Anita du Preez
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Anita du Preez
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy