Ena Murray Keur 9

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 9 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624076780
Publisher: Tafelberg Publication: April 6, 2016
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624076780
Publisher: Tafelberg
Publication: April 6, 2016
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Silóa tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die één man wat vir Petra als beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter, baas van die spogplaas Rietkuil, verontwaardig toe hy sien sy nuwe voorman is toe al die tyd ’n “voorvrou”. Maar Nicolette Bezuidenhout ken van haar man staan. En toe ontpop die rabbedoe-“voorman” boonop in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. En in En die verlange bly het skatryk sosiale vlinder Wouda Kellerman jarelank haar neus opgetrek vir Nak, al sê hy van kleintyd af hy gaan met haar trou. Toe die resessie vir haar en haar ouers armoede bring, is Nak haar enigste toevlug. Maar nou lê Wouda elke aand en luister beangs na die naggeluide op die wildplaas Nhlangani en wonder hoe Nak so kon verander het . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Ena Murray
Cover of the book Kamphoer by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 12 by Ena Murray
Cover of the book The Adventures of Anna Atom by Ena Murray
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 1 by Ena Murray
Cover of the book Hartland by Ena Murray
Cover of the book Dis koue kos, skat by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 15 by Ena Murray
Cover of the book Meisie in die reën by Ena Murray
Cover of the book Emma se eerste keuse by Ena Murray
Cover of the book Hap by Ena Murray
Cover of the book Die liefde oorwin by Ena Murray
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 13 by Ena Murray
Cover of the book Postmortem by Ena Murray
Cover of the book Rabbedoe se temmer by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy