Wat wag op ons na die dood? (eBoek)

Sienings van die antieke tyd tot vandag bekyk vanuit 'n Bybelse perspektief

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
ISBN: 9781431615803
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 8, 2016
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
As daar een onderwerp is waaroor almal hulle eie opinie het, is dit wat ná die dood op mense wag. Hoe moet jy weet wat om te glo en waar kom almal aan hulle uitgangspunte oor dié sensitiewe onderwerp? Fika Janse van Rensburg en Marius Nel plaas in WAT WAG OP ONS NÁ DIE DOOD? hierdie onderwerp onder die vergrootglas. Dié boek kyk wat die Bybel hieroor sê met sterk ondersteuning deur Skrifverwysings. Dit vertel spesifiek vir die leser wat mense in die Ou Testament en antieke tye oor die hiernamaals gedink het en ook wat die Nuwe Testament sê. Hierdeur word verskillende perspektiewe van wat mense verwag het vir die leser gewys. Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar gelowiges kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir ons gee.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Alles wat jy wil weet oor engele (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Leef in God se liefde by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Die krag van die Heilige Gees (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Teens (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Daily Light Devotional by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book So lief het God die wereld gehad ... (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Soos sagte kerslig (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Kruispad by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Bedtime Tales (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book n Nuwe dagbreek (eBoek) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book God-controlled Thinking (eBook) by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Marius Nel, Fika Janse van Rensburg
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy