Reënboog in die sand

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Reënboog in die sand by Dirna Ackermann, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Dirna Ackermann ISBN: 9780624070962
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Melodie Language: Afrikaans
Author: Dirna Ackermann
ISBN: 9780624070962
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Melodie
Language: Afrikaans

Sanita het ’n geheim. Twee dekades gelede moes sy ’n baba afgee en ’n jeugliefde daarby. Maar sy’t aanbeweeg, getrou en ’n seun, Hanko, bygekry, en ’n lewe geskep saam met haar man. Hul gastehuis, Waaiwater, is haar lewe ná Markus se dood. Maar nou wil alles inmekaar tuimel: Develcor het groot planne vir Sanita se rustige kusdorpie en hul bouery gaan haar besigheid lelik knou. En watter Develcor-indoena is daarheen gestuur om met Sanita te onderhandel? Einste Fourie Burger wat sy destyds so onwillig moes agterlaat, einste Fourie wat nog al die jare niks weet van hul kind nie . . . Nou is Fourie hier, in haar gastehuis, en hul tienerjare se vonke is nog geensins geblus nie. Maar hoe gaan die twee mekaar weer vind en verby die lang jare se verswyging kom, tussendeur die hele Develcor-drama, Hanko se weerbarstige-tienerprobleme en Fourie se skok oor die onverwagse nuus dat hy iewers ’n mondige seun het?

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 18 by Dirna Ackermann
Cover of the book Huberta's Journey by Dirna Ackermann
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 14 by Dirna Ackermann
Cover of the book A Time Traveller's Guide to South Africa in 2030 by Dirna Ackermann
Cover of the book Onverwags myne by Dirna Ackermann
Cover of the book Jannie Mouton: And then they fired me by Dirna Ackermann
Cover of the book Die Meissner-kliniek by Dirna Ackermann
Cover of the book Hartland by Dirna Ackermann
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 6 by Dirna Ackermann
Cover of the book Ena Murray Keur 5 by Dirna Ackermann
Cover of the book Hoe kwesbaar die hart by Dirna Ackermann
Cover of the book Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp by Dirna Ackermann
Cover of the book Yes, Really! by Dirna Ackermann
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 2 by Dirna Ackermann
Cover of the book ’n Muse vir Tess by Dirna Ackermann
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy