Praat Nuut Leef Nuut

Verstaan die krag van jou woorde

Nonfiction, Health & Well Being, Self Help, Self Improvement, Success
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by Joyce Meyer, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Joyce Meyer ISBN: 9781415324608
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Joyce Meyer
ISBN: 9781415324608
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: April 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Praat nuut, leef nuut bou Joyce Meyer op die beginsels in haar vorige boeke, Verstaan die krag van jou denke en Neem beheer oor jou emosies. Sy ondersoek die krag wat jou woorde inhou en wys lesers hoe om seker te maak dat hul gesprekke opbouend, gesond en op positiewe resultate gefokus bly. Elke woord het die potensiaal om ander te affekteer, en jy kan dus besluit watter krag jy deur jou woorde wil uitstuur. Woorde kan jou blydskap vermeerder of verminder. Hulle kan die antwoorde op jou gebede en jou toekoms beïnvloed. Ons woorde is soos ’n filmskerm wat ons gedagtes en houdings ten toon stel. Van die onderwerpe wat sy in Praat nuut, leef nuut ondersoek is: • Die impak van woorde • Hoe om jou tong te tem • Hoe om gelukkig te wees • Wanneer om te praat en wanneer om stil te bly • Hoe om met geloof in plaas van vrees te praat • Die afbrekende krag van klagtes • Moet jy regtig jou opinie gee? • Dis belangrik om beloftes te eer • Daar is krag daarin om God se woorde uit te spreek • Hoe om ’n slim tong te onwikkel Om lesers aan te moedig om self die krag van helende, gesonde woorde te ontdek word ’n lys skrifgedeeltes ingesluit oor verskeie temas wat ’n kalmerende effek het op die een wat hulle uitspreek. Lesers word aangemoedig om hierdie lys as ’n bron van God se kragtige woorde te gebruik. Praat nuut, leef nuut is ’n moet-lees boek vir enigeen wat vernuwing nodig het en nader aan God se hoogste plan vir hul lewe wil beweeg.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die huweliksdaad (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Ontsluit die Joodse kode by Joyce Meyer
Cover of the book The Heart of Christmas (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book It's Time (eBook) by Joyce Meyer
Cover of the book Gideon se geskenk by Joyce Meyer
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Joyce Meyer
Cover of the book Waar engele wandel (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Daily Light by Joyce Meyer
Cover of the book Kwelvrae wat tieners vra (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die slotman (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Play and Learn with Ben and Lisa by Joyce Meyer
Cover of the book Gunsteling Bybelstories vir kinders by Joyce Meyer
Cover of the book Kind van die lig by Joyce Meyer
Cover of the book n Handvol hoop (eBoek) by Joyce Meyer
Cover of the book Die Judasbok (eBoek) by Joyce Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy